ALLERBESTE Ek glo nie aan toeval nie. Ek glo dat God dinge laat uitwerk op die regte tyd, die regte plek en regte omstandighede. Dit was dus nie toeval toe ek drie dae in ‘n ry die volgende oor “doen jou bes” hoor nie: 1. Ek hoor hierdie “grappie” : ‘n groep mense word uitgevra...
Category: Grace-Filled Living
DIE GELUID VAN STILTE
DIE GELUID VAN STILTE Hoe klink die geluid van stilte? Daardie oomblik wanneer ‘n saadjie, in jou hart val. Wanneer jou drome in die nag jou wakker maak. Daardie oomblik wanneer jy na ‘n slapende baba kyk. Die oomblik wanneer jy na ‘n oop graf staar. Hoe klink die klank van Die Heilige se stem?...
"DIE GELUID VAN STILTE"Continue reading
LIEFDESBAND
LIEFDESBAND “Hou julle liefdesband met God in stand. Verwag die ontferming van ons Here Jesus Christus met die ewige lewe as einddoel.” – Judas 1:21 Hoe verskriklik mooi is hierdie woorde nie? …..Hou julle liefdesband met God in stand….. Mooi woorde bly egter net mooi woorde, totdat dit ‘n werkwoord word! Here, wat het ek...
VUUR
VUUR Ek lees in die nuus van die onlangse verwoestende brande in Natal. Hoe begin so ‘n vuur? ‘n Vuur wat alles verswelg en verwoes. ‘n Vuur wat binne oomblikke lewens van mens en dier verander. Groot bome wat steier, die kleinste diertjies wat vergeefs probeer ontvlug. Voëltjies wat verskrik rondvlieg en later van uitputting...
"VUUR"Continue reading
‘n NUWE WOORD
‘N NUWE WOORD Ek lees elke dag ‘n nuwe Bybel! ‘n Bybel wat ek nog nooit vantevore gelees het nie. Elke dag. Ja, dis waar. Waar kry ek elke dag ‘n nuwe Bybel? Daar bestaan mos net een Bybel. Verskillende vertalings ja, asook in verskillende tale, maar almal met een Boodskap: DIE NUWE LEWE. Ek...
"‘n NUWE WOORD"Continue reading
SY HEERLIKHEID
Gisteroggend voor kerk, terwyl ek rondstaan en almal groet wat inkom, sê ‘n vrou, so half terloops, in die verbygaan, vir my; • “jy lyk anders”. Sy wag egter nie op my antwoord nie en stap aan. Ek voel oor my hare, hmmm, dit voel nog reg. Ek kyk af na my lyf, my klere...
"SY HEERLIKHEID"Continue reading
Deure, Desiree Kleinhans
22 April 2024 Gisteroggend, na die kerk diens, terwyl ek in die paadjie afstap, vang my oog ‘n man en sy vrou wat nog sit en gesels. Op die ingewing van die oomblik stop ek by hulle en sê vir die vrou dankie vir haar vriendelike gesig, want sy lag altyd, die mooiste glimlag. Haar...