Open post

LIG

LIG Spreuke 4:18 (NLV): Die pad van die regverdiges is soos die lig met dagbreek, wat al helderder word totdat die volle dag aanbreek. Die 2020 vertaling lees as volg: Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag. Die 1983 vertaling lees: Die pad van die...

Open post

GETUIENIS

GETUIENIS Johannes 1:6-8: Daar was ‘n man, gestuur deur God, met die naam Johannes. Hy het gekom met die doel om ‘n getuienis te lewer, om van die lig te getuig sodat alle mense op grond van sy getuienis sou glo. Hy was nie self die lig nie, maar het net kom getuig oor die...

"GETUIENIS"Continue reading

Open post

GEHOORSAAMHEID

GEHOORSAAMHEID Gen. 22: 16,17: “Omdat jy (Abraham) my gehoorsaam het en nie eens jou geliefde seun (Isak) van My weerhou het nie neem Ek ‘n eed dat Ek jou oorvloedig sal seën. Ek sal jou nageslag vermenigvuldig tot ‘n ontelbare menigte, soos die sterre aan die hemel en die sand aan die see en hulle...

"GEHOORSAAMHEID"Continue reading

Open post

IS JY BANG?

IS JY BANG? Ek lees onlangs op “facebook” ‘n vraag wat iemand vra. Gewoonlik sal ek nou nie stil staan by sulke vragies of die kommentare daarop lees nie, maar hierdie vraag het my aandag gehad! Die vraag was: “Wat sal jy doen as jy nie bang was nie?”. Ek het die kommentare daarop gelees....

"IS JY BANG?"Continue reading

Open post

TWEEDE BESTE

TWEEDE BESTE Was jy al in ‘n situasie waar jy net geweet het; jy is nie die eerste keuse nie? Nie die een wat hulle sou kies indien daar ander keuses/opsies was nie. Jy was hulle “backup” plan. Hulle plan B. Dit laat ‘n mens altyd tweede beste voel. Nie goed genoeg nie. Minderwaardig. Ek...

"TWEEDE BESTE"Continue reading

Open post

HOEKOM MOET ONS DOOP?

HOEKOM DOOP? • Jesus het dit beveel. Doop is gehoorsaamheid aan Jesus. Ons lees in Handelinge 2:38: Kom tot inkeer en maak reg met God. Laat julle in die Naam van Jesus Christus doop sodat julle sondes vergewe kan word, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Mattheus 28:19: Gaan dan, maak al...

Open post

HOOR SY STEM

HOOR SY STEM Skree jou vrese, jou denke, harder as die fluistering waarna ek soek? Soos baie ander gelowiges, smag ons daarna om die stem van die Here te hoor. Ons wil nie raai watter pad ons moet loop of wat die regte ding is om te doen of nie te doen nie. Ons wil...

"HOOR SY STEM"Continue reading

Open post

KANKER WAS DAAR EN NOU IS DIT HIER

KANKER WAS DAAR EN NOU IS DIT HIER “ 15 Junie 2018. Die dag toe my lewe vir altyd verander het. ‘n Helder sonskyn winters dag, wat met een telefoon oproep verander het in ‘n donker, yskoue winters dag. Koue wat my hart vasdruk, wat veroorsaak dat my asem in my longe vassteek. Koue wat...

Open post

TYD…..WAT IS DIT?

TYD……WAT IS DIT? 2 Petrus 3:8: Vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag. Twee ure per dag. Dit is min of meer die tyd wat ek elke dag na my selfoonskerm staar. (Dit kan selfs meer wees). Dit beteken dat ek een maand per jaar verloor het....

"TYD…..WAT IS DIT?"Continue reading

Open post

WOESTYN

WOESTYN Na ons onlangse vakansie in Namibië, gaan my gedagtes nog gereeld terug daarheen. Die pragtige natuurskoon, so anders as waaraan ek gewoond is. Ek bly by die see. Elke oggend, oppad werk toe, ry ek vir 5km lank, amper teenaan die see. Dit bly vir my ‘n groot voorreg en bederf om elke dag...

"WOESTYN"Continue reading

Scroll to top