VUUR Ek lees in die nuus van die onlangse verwoestende brande in Natal. Hoe begin so ‘n vuur? ‘n Vuur wat alles verswelg en verwoes. ‘n Vuur wat binne oomblikke lewens van mens en dier verander. Groot bome wat steier, die kleinste diertjies wat vergeefs probeer ontvlug. Voëltjies wat verskrik rondvlieg en later van uitputting...
"VUUR"Continue reading
